Friday, September 03, 2010
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Gideon van Zyl

'n Verhaal van twee vertonings

(1 vote)

Ek het die afgelope paar weke die voorreg gehad om twee verskillende vertonings te kyk en te fotografeer. Ek het David’s Confession en Afri Frans gesien by Emperor’s se Marcellus Teater. Dit was eerste was rock opera op sy mees intense en die tweede was mooi, strelend met twee uitsonderlike sangeresse wat die spel tussen Afrikaans en Frans weergegee het.

 

Read more: 'n Verhaal van twee vertonings

 

Beter Suid-Afrika!

(1 vote)

Ek was nou vir twee weke weg, maar is terug van weggewees. Dit was chaoties en ek het eers ‘n week in Engeland spandeer en toe ‘n week in Duitsland. Ek het soos gewoonlik met sulke trips, vreeslik baie kiekies geneem, maar in die proses het my eksterne hardeskyf waarop ek my kiekies bere gegroet. Ek weet van backups, maar die hardeskyf is ‘n 2 TB hardeskyf, so backup na wat? Ander dinge wat klaarblyklik verlore is, is al die tracks wat ons opgeneem het vir Naak, en dan ‘n klomp werksverwante goed wat nie regtig so vreeslik baie interessant sou wees soos se maar ‘n mooi studiofoto van Jessica Alba nie, maar nouja – dit was ook belangrik.

Read more: Beter Suid-Afrika!

   

Comments nou net vir geregistreerde lede

Mense, ek moes die comments verander omdat daar idiote is wat daarop aandring om die comments te gebruik om mee te spam. Vanaf vandag sal comments net gelewer kan word deur gerergistreerde lewe van die webblad.

 

Groete

 

-Gideon-

   

Sanger of musikant. Maak dit saak?

(3 votes)

Almal wil ‘n sanger wees, maar nie genoeg mense wil musikante wees nie. Dit is jammer dat dit so is, maar dit is eenvoudig ‘n feit. Ek het ‘n paar jaar gelede ‘n stelling gemaak teenoor ‘n vriendin van my dat dit nie so is nie. En ek het gese dat die mark nie te vol is nie. Ek is egter mans genoeg om te erken wanneer ek verkeerd was, en hier is ek verkeerd. Die stelling wat sy (‘n bekende sangeres uit my era) gemaak het is dat daar so veel rubbish in die mark is dat die goeie kunstenaars nie herken kan word nie. Mense is so gevoer met ontbytpap dat hulle nie meer ‘n maaltyd kan of wil verteer nie. Mense wil nie meer die teksture en subtiliteite van musiek wat kunstig uitgevoer is deur kunstenaars se tekstuur aandurf nie. Mense wil nie meer gaan sit en luister na ‘n song nie. My gevoel was dat al die musiek op die mark die pie groter maak, en dat dit seker maak dat die inkomste vir die musikante ook aanhou groei.

Read more: Sanger of musikant. Maak dit saak?

   

FIFA Skep die room! Bavaria Girls

(3 votes)

Tussen rugby, optredes, oefeninge, sokker kyk, besigheid, kiekies neem en een duisend ander dinge het ek alweer die blog afgeskeep. My eie skuld. Daar is weereens baie dinge aan gedink en natuurlik het die Sokker wereldbeker vir my laat nadink oor allehande dinge.

Read more: FIFA Skep die room! Bavaria Girls

   

Page 1 of 27

Twitter Status Inligting

Basic authentication is not supported

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 25 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za