Saturday, May 30, 2015
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Gideon van Zyl

Die opwindende 2015

(1 vote)

Die nuwe jaar is besig om goed op dreef te kom. Die eerste nuus is dat ons 'n nuwe video het wat net wag vir finale goedkeuring van die Kyknet span.

 

Gaan kyk gerus na die nuwe video hier

 

 

Read more: Die opwindende 2015

 

Fotosessie en ander nuus

(7 votes)

Die nuwe hoofstuk aan die musiekfront is besig om vlerke te kry. Ek het verlede week en Maandag vir 'n fotosessie gegaan by Gary van den Heever van Modworx. Ek en Gary is al jare lank vriende en ons het al saamgewerk op 'n paar fotografieprojekte, so toe dit tyd was om foto's van my te laat neem, was dit wonderlik om saam met iemand te werk wat ek ook in sy professionele kapasiteit vertrou.

 

Dit nou weer tyd vir ons om die hele proses van 'n nuwe cd bekendstelling te volg. Lydia Winchester het spesifieke liedjies op "Naak" gemerk vir die radio stasies om na te luister, en die cd's gaan die week uit vir hul keurders om te luister of dit hul formaat pas en of dit op die speellyste sal gaan. Dan sal ek weer so geleidelik terugvoer ontvang waar dit gespeellys is en waar dit ook inderdaad gespeel is.

Read more: Fotosessie en ander nuus

   

Nuutste nuus oor musiek

Goeie dag almal.

 

Gideon is weer besig met musiek, en het 'n ooreenkoms met Lydia Winchester aangegaan om sy media te hanteer vir die cd "Naak". Ondertussen is van die musiek te hoor op Soundcloud. Gaan luister na die volgende: https://soundcloud.com/gideon-van-zyl

 

 

 

   

Some of my favourite Panoramas

(2 votes)
Hi, - just so that you can know that life goes on :). I have been pretty busy setting up the Rewolusie.com website over the past few months. As part of that - and just because I like doing it - I created quite a few Panoramas.

Read more: Some of my favourite Panoramas

   

Testing 3D Products

(1 vote)

I am busy with working on 3D product photography. This is just a test :)

 

 

If you are interested in creatinga 3D catalogue of the products in your online shop, pop me an email :)

   

Page 1 of 33

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 23 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za