Voor ek deurgery het lughawe toe, het ek eers 'n bietjie op die stoep van Sun Belle Lodge. DIt is my gunsteling plek om te sit in die middag, en vir my is dit my Kaapstad ekwivalent van my voorstoep by die huis.
Etes was die gewone ontbyt van jogurt met semels, maar Jolene van Sun Belle Lodge het vir my ook twee gekookte eiers vorverei. Middagete was twee appels met gemengde neute en sade, en aandete was 'n oriental salad by die Mugg and Bean by die lughwae.
Ekw as uiteindelik so kwart voor 11 die aand by die huis na 'n lang week in die Kaap. Dit is goed om tuis te wees :)

Groete
-Gideon-





Junk Mail has posted a warning about ...
Sorry, maar hierdie is nie die koeran...
angry: dis nabsolite kak koerant en ...