Monday, December 18, 2017
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Ghoema Toekennings

S ondag was dit weer die Ghoema toekennings. Ek was weer fotograaf en dit was soos verlede jaaar ook 'n fees. Ek het kans gekry om my ou nuwe Canon 70-200 f2.8L IS lens uit te toets. Oud want dit is 'n tweedehandse lens en nuut want ek het hom nou twee keer gebruik. vir 'n troue en nou weer vir die event. Dit is miskien die vorige reeks lens in die klas van Canon, maar maak nie 'n fout nie - hy is skerper as skerp.

Terwyl ek daar was het ek ook sommer 'n panorama gemaak van die BBP area waar al dei celebs en musikante wat genomineer is 'n drankie en 'n geselsie gevang het voor die tyd.


Preparation for the red carpet for the Ghoema Music Awards in South Africa

 

 

Elma

 

 

 

 

 


Gideon van Zyl Written on Tuesday, 16 April 2013 20:24 by Gideon van Zyl

Viewed 5615 times so far.

Rate this article

(2 votes)

Latest articles from Gideon van Zyl


Comments
Search RSS
Only registered users can write comments!

!joomlacomment 4.0 Copyright (C) 2009 Compojoom.com . All rights reserved."

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 57 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za