S
ondag was dit weer die Ghoema toekennings. Ek was weer fotograaf en dit was soos verlede jaaar ook 'n fees. Ek het kans gekry om my ou nuwe Canon 70-200 f2.8L IS lens uit te toets. Oud want dit is 'n tweedehandse lens en nuut want ek het hom nou twee keer gebruik. vir 'n troue en nou weer vir die event. Dit is miskien die vorige reeks lens in die klas van Canon, maar maak nie 'n fout nie - hy is skerper as skerp.
Terwyl ek daar was het ek ook sommer 'n panorama gemaak van die BBP area waar al dei celebs en musikante wat genomineer is 'n drankie en 'n geselsie gevang het voor die tyd.
Preparation for the red carpet for the Ghoema Music Awards in South Africa
Junk Mail has posted a warning about ...
Sorry, maar hierdie is nie die koeran...
angry: dis nabsolite kak koerant en ...