Monday, December 18, 2017
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Panoramas en Virtuele toere

EK het onlangs begin om meer werk te maak van Panoramas en virtuele toere. Die hele idee is om foto's en media op die Internet die volgende stappie te laat neem. Ek stel as fotograaf al geruime tyd belang in panorama's maar die gogga het my nou behoorlik gebyt.  Kyk gerus na die volgende:

 


South African Defence Force Memorial in Pretoria

 

En dan ook hierdie ene


Old Boer Fort Klapperkop in Pretoria

Dan natuurlik die idee van 'n Virtuele toer.

Gaan loer gerus na die virtuele toer wat ek opgestel het hier.

 

Geniet en laat weet wat julle dink!

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 35 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za