Thursday, July 18, 2019
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Search

Search Keyword Kaapstad Total: 19 results found.

Search Result

  1. Drie besige dae

    Category: Blog/- Blog -

    ... gaan kyk. Maandag en Disdag was ek by 'n klient in Johannesburg middestad en gister in Kaapstad.   Kom ons begin by Maandag. Maandagoggend vroeg was ek op pad na Johannesburg Middestad. Na 'n onlangse ...
    Thursday, 17 November 2011
  2. Dag 12 - Huistoe

    Category: Blog/- Blog -

    Ek gaan vandag nie so vreeslik baie praat nie, want dit was nie 'n dag om baie oor te praat nie.Ek het uitindelik kans gekry om vanmore myself te weeg. Ek het darem verloor oor die paar dae wat ek in Kaapstad ...
    Saturday, 12 November 2011
  3. Dag 10 - 'n draai in Stand

    Category: Blog/- Blog -

    Ek geniet dit altyd om in Kaapstad te wees. Die plek het net iets wonderliks aan wat vir my laat lewendig voel. Dei wind, die weer, die mense. Daar is iets lewendigs. Mens kyk op en lyk nie die heel tyd ...
    Thursday, 10 November 2011
  4. Dag 8: 'n Redelike normale Maandag. Blou.

    Category: Blog/- Blog -

    Ek besef toe mos nou dat ek elke dag op die volgende dag foto's neem wat ek gebruik vir die vorige dag. Mens kan ook maar lekker stoepid wees. Ek het dit besef toe ek vandag (dag 9) vlieg Kaapstad toe ...
    Tuesday, 08 November 2011
  5. Dag 3 - Alles nog goed

    Category: Blog/- Blog -

    ... Kaapstad voor, 'n reis na Nigerië en dan 'n paar weke in Saoëdie Arabïe. Dus - dit word die werklike toets vir my roetine. Gister se foto was met natuurlike lig binne in die huis. Vandag het ek ...
    Thursday, 03 November 2011
  6. Hello weer

    Category: Blog/- Blog -

    ... Dus…     Die laaste ses maande was ek hoofsaaklik besig met 'n projek in Kaapstad. Gesien die stand van die ekonomie en die gebrek aan kontantvloei van die gemiddelde man op straat om musiek te ...
    Tuesday, 01 November 2011
  7. Trip na Engeland, Klaar in die studio met Naak.

    Category: Blog/- Blog -

    ... hou as ek in ander lande kon uitkom sonder om eers daarnatoe te moet vlieg. Reise en Soetkyse My reis na Engeland het begin kort na my terugkeer van Kaapstad. Kaapstad is nog oorleefbaar, want daar is ...
    Sunday, 21 February 2010
  8. Reise en soetkyse - waarom ek vlieg haat.

    Category: Blog/- Blog -

    Reise en soetkyse Ek sal baie moontlik die volgende paar dae nie in kommunikasie kan wees nie, so verwag nie om te blog voor omtrent die 19e nie. Ek vertrek more-middag Kaapstad toe vir ‘n dag. Daar ...
    Wednesday, 10 February 2010
  9. Gerdt Roetz, Lydia Winchester, Johnny Late, Murg en Route 66

    Category: Blog/- Blog -

    ... Annie uit Kaapstad sou sê). Ek het ook darem die kans gehad om vrede te maak met iemand wat ek by ‘n vorige geleentheid diep ontstel het. Dus balanseer dinge nogal uit. +1 en -1 is 0, dus is ek in die ...
    Monday, 14 December 2009
  10. Vlug Vertragings, Sunette Bridges, Totsiens Willie

    Category: Blog/- Blog -

    Ek skryf die blog uit die Sportscafe in Kaapstad Internasionale lughawe vir julle. Ek het besluit dat ek nie die belaglike duur vlug uit Kaapstad gaan vat wat 8-uur sou vlieg nie, en die goedkoper ...
    Friday, 23 October 2009
  11. 'n Besige week, Kaapstad, Durban, Gigs, Battle of the Bands en Just Jinjer

    Category: Blog/- Blog -

    ... na hul terugkeer uit die VSA.   ‘n Draai in Kaapstad Vrydagoggend die 24e het ek vroegoggend Kaapstad toe gevlieg vir besigheid en Vrydagmiddag het ek na my Ma toe deurgery in Strand. Die besigheid ...
    Sunday, 02 August 2009
  12. Die nuwe t-hemde vir Murg. Alweer groet. Nuwe cd maak vordering. Battle of the Bands Semifinaal

    Category: Blog/- Blog -

    ... ‘n land waar ons ‘n obsessie het met ‘n norm waar bitter min spasie vir kreatiewe uitdrukking nie.   Ek sit hierdie blog en skryf uit ‘n koffiewinkel in Kaapstad genaamd Saporita, en drink ‘n lang ...
    Friday, 24 July 2009
  13. Besige naweek. Bokke en Leeus en Pappadag

    Category: Blog/- Blog -

    ... dan mer kieskeurig inbring?   More-aand is dit die opkomende Bokkies, en jammer genoeg sit ek op ‘n vliegtuig van Kaapstad af gedurende die wedstryd, so ek sal nie kan kyk nie, maar ek gaan hom opneem ...
    Monday, 22 June 2009
  14. Totsiens is altyd moeilik

    Category: Blog/- Blog -

    ... ‘n groot man ook huil?” “As jy deur hel gaan” “Ek dink sy’s terug in Kaapstad” “Ek is nie meer wat ek was nie” “Net tien swart Sambuccas” ...
    Sunday, 12 April 2009
  15. 2009 is hier

    Category: Blog/- Blog -

    ... in by haar oudste suster in Strand. Dit is aan die een kant vir my baie lekker omdat ek met Kaapstad reise gou by haar kan aangaan sonder om al die pad deur te ry na Gansbaai. Aan die ander kant het Gansbaai ...
    Monday, 19 January 2009
  16. Vinnige status

    Category: Blog/- Blog -

    ... gedoen. Maandagaand was dit die Vonk awards en gisteraand weer 'n Sweepslag opname.   Vandag vlieg ek Kaapstad toe vir 'n bietjie werk vandag en more. Dan het ons 'n redelike rustige naweek, ...
    Wednesday, 29 October 2008
  17. Die video, Sondag, Kaapstad, Loslit Dag en foto's

    Category: Blog/Fotografie

    ... Lise en Lydia. Dankie julle almal vir die moeite wat julle gedoen het. Susan en ek het dit vreeslik baie geniet.   Verlede week moes ek Kaapstad toe om te gaan werk doen (ek moet op een of ander ...
    Sunday, 21 September 2008
  18. Betlehem en die Liedjie-Boer

    Category: Blog/Optredes

    ... dan gaan ek Vrydagoggend bietjie gewig ingooi by Alma skool vir die gestremdes in Pretoria vir National Casual Day.   Volgende week doen ons Kaapstad vir 'n bietjie tegniese werk.   Tot ...
    Tuesday, 02 September 2008
  19. Intrek en chaos

    Category: Blog/- Blog -

    ... as jy en jou liefie. Die ander kuierplek is natuurlik Ernie's wat uitkyk op die hawe. Die seekos is yummie. Vars uit die see. Nie soos in "vars" wat restourante in Kaapstad voorgee nie, maar ...
    Wednesday, 23 April 2008
Search Parameters
Search Only:

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 120 guests online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za