Thursday, July 31, 2014
   
Text Size

Deursoek Webwerf (Search)

Gideon van Zyl

Dag 6 - Dieëet lesse geleer en Portretfotografie teen sononder

(2 votes)

Dag ses was goed gewees. Ek het weereens 'n paar dinge geleer oor my metabolisme en wat werk en wat nie werk nie. Dan het ek iets wat ek nogal tyd oor wil spandeer oor fotografie. Een van die belangrikste dinge aspekte van fotografie, is om te verstaan hoe om lig te gebruik. 'n bietjie kennis kan 'n lang pad gaan om mens bewus te maak  van hoe lig gebruik kan word in kombinasie met kameraflits. Ons kyk vandag na 'n spesifieke scenario wat nogal uitdagend kan wees vir die gemiddelde persoon, en waar dit nie help om jou kamera eenvoudig op outomaties te sit en te hoop daar kom 'n mooi foto uit nie.

 

Read more: Dag 6 - Dieëet lesse geleer en Portretfotografie teen sononder

 

Day 5 - Excellent day - Photoshoot with Compact Camera

(4 votes)

I decided to vary my Afrikaans blogs with blogs in English. That way the rest of the world can also follow what is going on. To recap briefly, I have decided to do submit myself to three public challenges. The first is to lose 32 kg in thirteen weeks through simple common sense - no fancy diets, no additives, no programs, no sponsored gimmicks based on books and no celebrity fad diets. Simply - it is about getting more output than input and use up some of my stored up reserves. Okay - not quite that simple, but is explains he principles.   The second challenge is to do one blog every day. There are several reasons for that, but the most important is about establishing a routine for myself. Travelling a lot internationally, has some benefits, but the worst side-effect is that I end up without any routine, and when I don't have a routine, I lose focus and I lose creativity. The third challenge is to take at least one self-portrait of have somebody take a portrait of me in my daily activities. It is once again about routine, and it is also about addressing one of my hangups. Being overly self-concious. Through the blog and the photo, I have to overcome some of my own insecurities, and at the same time become really inventive as photographer to keep it fresh and keep you guys captivated.

 

Read more: Day 5 - Excellent day - Photoshoot with Compact Camera

   

Dag 4 - nog nie heeltemal roetine nie, maar gaan sterk.

(1 vote)

Dag 4 was weereens 'n goeie dag, en ons is nog op spoor. Ek het nie kans gehad om vandag voor nou te blog nie, maar dit is mos soos die lewe werk. Ons is baie keer onderhewig aan ander dinge wat ons dag beplan. Nogtans het ons 'n plan gemaak. Ek het nie vandag die foto geneem nie, want my Susanna het 'n mooi kiekie geneem terwyl ons op pad was om winkel toe te gaan. Cool fodie dink ek. Die girl het talent.

Read more: Dag 4 - nog nie heeltemal roetine nie, maar gaan sterk.

   

Dag 3 - Alles nog goed

(1 vote)

Ons is nog op spoed. Ek het my foto gedoen vir die dag, ons diet nog en soos julle kan sien blog ek nog. Dit gaan daaroor om in 'n roetine te kom. Al die gevliegery is geneig om my roetine te versteur en dan ewe skielik doen ek ni emeer dinge wat ek veronderstel is om te doen nie. Die werklike uitdaging gaan wees om die roetine te handhaaf oor die volgende paar maande. Daar lê vir my 'n paar reise na Kaapstad voor, 'n reis na Nigerië en dan 'n paar weke in Saoëdie Arabïe. Dus - dit word die werklike toets vir my roetine.

Read more: Dag 3 - Alles nog goed

   

Dag twee van my eie Grootste Verloorder

(1 vote)

Hierdie is 'n vreemde ene, maar dit is wel vir my 'n manier om meer fokus in my lewe te kry. Ek het besluit om my gewigsverlies ook op ander maniere te dokumenteer. Ek beplan om oor die volgende weke tot ek my ideale gewig bereik het, myself elke dag te fotografeer. Ek weet nog nie hoe nie, ek weet nog nie waarmee nie, en ek weet ook nie waar nie, maar dit is die plan. Dit dien twee doele. Dit noop my om getrou te blog, maar dit noop my ook om aktief foto's te neem en te eksperimenteer met verskeie fotografietegnieke wat ek al lankal wou beproef. Daar is ook sekere grense waarmee ek sukkel.

Read more: Dag twee van my eie Grootste Verloorder

   

Page 4 of 32

Flash Mp3 Player

Ondersteun deur

Banner

Wie besoek ons...

We have 122 guests and 7 members online

Ranking on ZA Topsites

ZA TOP Sites

Ranking on SA Top Blogs

saTopBlogs.co.za