Vriendskap en Yolanda Barnard se Boekbekendstelling
Last Updated on Tuesday, 30 June 2009 15:27 Written by Gideon van Zyl Tuesday, 30 June 2009 07:53
Die lewe is soms vol vreemde kompromieë. Een van die kompromieë is dat ‘n mens soms moet goed nadink oor wat in die belang van vriendskap is, en wat in eiebelang is. Ek probeer om die belang van vriendskap eerste te stel, maar dit is nie altyd so eenvoudig nie. Wat as mens byvoorbeeld twee vriende het wat rusie met mekaar het? Wie se kant kies jy? Volgens my kan jy nie een van die twee se kante kies nie. Daar is nie kante, net die vriendskappe.
Read more: Vriendskap en Yolanda Barnard se Boekbekendstelling


